henry ferreira die skobbejakkals şarkı sözleri

Die Skobbejakkals Se oë gloei soos fakkels Hy skeer al die skape kaal Om hulle warm wol te steel Koekemoer en Shorty Gaan die Skobbejakkals keer Koekemoer en Shorty Gaan vir hom 'n lessie leer Wanneer dit sneeu in die Klein-Karoo Kruip hy uit sy grot Sy vingernaels is vieslik vuil En sy voete vrot Koekemoer en Shorty Gaan die Skobbejakkals keer Koekemoer en Shorty Gaan vir hom 'n lessie leer Die Skobbejakkals Brei vir hom 'n trui of twee Sy skelm hande Behoort in boeie Koekemoer en Shorty Gaan die Skobbejakkals keer Koekemoer en Shorty Gaan vir hom 'n lessie leer
Sanatçı: Henry Ferreira
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 1:42
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Henry Ferreira hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı