henry ferreira dis ou shorty şarkı sözleri
Wie, ja wie
Wie kom daar aan
En waar, ja waar kom hy vandaan
Weet jy dan weet jy dan weet jy dan nie
Dis niemand anders as ou Shorty nie
Hy's die coolste kameelperd in die Karoo
Dit kan jy maar weet, dit kan jy maar glo
Shorty is lank maar lomp is hy nie
As hy rugby speel, druk hy altyd 'n drie
Wie, ja wie
Ja wie kom daar aan