henry ferreira gommie is nie jou tjommie nie şarkı sözleri

Onder die water Woon 'n sluwe swerkater Sy naam is Gommie En Gommie is nie jou tjommie nie Hy wil jou vang en jou opvreet Dit moet jy baie baie goed weet Die gruwelike Gommie Is 'n soutwatergogga Hy steel die vissermanne Se nette leeg Voor jy dit waag om te gaan swem Moet jy dit mooi oorweeg Sy kop is sy oog En sy oog is sy kop Sy lang tentakels laat hom lyk Soos 'n spinnekop Hy wil jou opsuig met sy suiers Hy wil jou by sy bek inprop Pasop vir ou Gommie Gommie is nie jou tjommie nie Pasop vir ou Gommie Ou Gommie is nie jou tjommie nie Hy wil jou vang en jou opvreet Dit moet jy baie baie goed weet
Sanatçı: Henry Ferreira
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:15
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Henry Ferreira hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı