herbie en spence die wilgerboom şarkı sözleri

Daar in Potchefstroom Staan ‘n mooi ou wilgerboom Met twee name in sy stam daaruit gesny Daar het ons ontmoet Die ontmoeting was so soet Ja, daar het ons mekaar eers nie geken Die wilger het gegroei En ons liefde het gebloei Hoe dikwels het ons daar gesit en droom Name uitgesny en ons harte was so bly By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom Die jare het gekom en die jare het gegaan Maar net soos die wilger het ons liefde steeds bly staan So nou en dan gaan ek En my vroutjie na die plek Dis net soete-soet herinnerings of so Dan sien ek weer my nooi Is vandag nog net so mooi By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom Die jare het gekom en die jare het gegaan Maar net soos die wilger het ons liefde steeds bly staan So nou en dan gaan ek En my vroutjie na die plek Dis net soete-soet herinnerings of so Dan sien ek weer my nooi Is vandag nog net so mooi By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom Dan sien ek weer my nooi Is vandag nog net so mooi By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom
Sanatçı: Herbie En Spence
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:33
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Herbie En Spence hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı