herbie en spence heidi şarkı sözleri

Heidi (Heidi) Jou wêreld is in die berge Heidi (Heidi) Dis jou tuiste en jou geluk Donker bome Groene veld in die sonneskyn Heidi, Heidi Laat jou glimlag nooit verdwyn Ho-la-la-hee-hee (Hola-la-hee-hee) Ho-la-la-hee-hee (Hola-la-hee-hee) Hola-la-hee-hee (Hola-la-hee-hee) Hola-la-hee-hee (Hola-la-hee-hee) Yodel-lai-di, yodel-lai-di-ho-li-ha-oh Heidi, Heidi Kom tog gou Bring geluk Ons verwelkom jou terug Jy woon daar in die berge 'n Kleine paradys Jou vriende is die diere jul lag en speel so bly Van lente tot die somersdag, sal almal op jou wag Jou liefde is so rein en mooi nou gloei die Alpe rooi Heidi (Heidi) Maak die berge jou boesemvriend Heidi (Heidi) Al die mense het you so lief Donker aande In die berge van Switserland Heidi, Heidi Hoor jy ons lied vanaaand? Hola-la-hee-hee (Ho-la-la-hee-hee) Hola-la-hee-hee (Ho-la-la-hee-hee) Hola-la-hee-hee (Ho-la-la-hee-hee) Hola-la-hee-hee (Ho-la-la-hee-hee) Yodel-lai-di, yodel-lai-di-ho-li-ha-oh Heidi, Heidi Kom tog gou Bring geluk Ons verwelkom jou terug
Sanatçı: Herbie En Spence
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:43
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Herbie En Spence hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı