herbie en spence hier is my hart şarkı sözleri

O, ek voel so vry van heimwee Vanaand is ek alleen En rondom my is stilte Net saggies val die reën Ja, hier waar die wind deur die veldgras waai Hier is my hart, hier is rus So ver van die stad se gewoel en lawaai Hier waar ek vreede vind My gedagte gaan wel verder Na jare lank verby Gemoedsrus met die weete Geen leemte meer en ly Want hier waar die wind deur die veldgras waai Hier is my hart, hier is rus So ver van die stad se gewoel en lawaai Hier waar ek stilte vind Ja, hier waar die wind deur die veldgras waai Hier heers daar vreede ower als So ver van die stad se gewoel en lawaai Hier is geluk vir een en al O hier waar die wind deur die veldgras waai Hier is my hart, hier is rus So ver van die stad se gewoel en lawaai Hier het ek liefde gevind Want hier waar die wind deur die veldgrass waai Hier is my hart, hier is rus So ver van die stad se gewoel en lawaai Hier waar ek stilte vind
Sanatçı: Herbie En Spence
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:30
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Herbie En Spence hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı