heuning aanhouer wen şarkı sözleri

Hi jy Soos die golwe in die see So baie hou ek van jou Sal al my drukies vir jou gee Hi jy Jy sal dit nooit berou You can call me misty me Hier's al my soene net vir jou Maar jy kyk nie in my rigting Jy kyk nie eers vir my Hi jy, jy, jy My hart wil my veraai Aanhouer wen Dis my lese Aanhouer wen Dis my keuse My ouma het vir my so gesê Hi jy As jy my net raak kan sien Ek het nooit geweet Dat liefde so moeilik is nie Hi jy Ek sal nie moed opgee Want jy's die moeite werd Jy het my hart gesteel Maar jy kyk nie in my rigting Jy kyk nie eers vir my Hi jy, jy, jy My hart wil my veraai Aanhouer wen Dis my lese Aanhouer wen Dis my keuse My ouma het vir my so gesê Maar jy kyk nie in my rigting Jy kyk nie eers vir my Hi jy, jy, jy My hart wil my veraai Aanhouer wen Dis my lese Aanhouer wen Dis my keuse My ouma het vir my so gesê Aanhouer wen Dis my lese Aanhouer wen Dis my keuse My ouma het vir my so gesê
Sanatçı: Heuning
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:16
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heuning hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı