heuning as ek val şarkı sözleri

Ons dans op die strand onder 'n maanlig straal Ek en jy hand aan hand son en see net soos 'n feëverhaal En ek weet, weet waar ons twee is Dat my knieë lam raak as ek by jou is Kan dit net so bly As ek val sal jy my vang? As ek my hart vanaand vir jou gee Sal jy dit oppas en joune met my deel? Jou glimlag maak my mal As ek val sal jy my vang? Die geur van jou hare is soet en sag Jy lyk soos 'n engel wat skyn in die nag Jou lippe aanloklik wat my nader roep My hart staan en roer na jou sagte soen Kan dit net so bly? As ek val sal jy my vang? As ek my hart vanaand vir jou gee Sal jy dit oppas en joune met my deel? Jou glimlag maak my mal As ek val sal jy my vang? As ek val sal jy my vang? As ek my hart vanaand vir jou gee Sal jy dit oppas en joune met my deel? Jou glimlag maak my mal As ek val sal jy my vang? As ek val sal jy my vang? Sal jy my vang? As ek val
Sanatçı: Heuning
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:47
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heuning hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı