heuning drome şarkı sözleri

Het jy al ooit gewonder Waar drome vandaan kom? Dis waar ek jou kry Hoe wens ek jy kan my raak sien Jy ken my net in my drome Dis waar ek jou kry Drome is wense wat jou hart maak as jy slaap Oe drome is wense wat jou hart maak as jy slaap En al ken jy nie eers my naam nie Al weet jy nie ek bestaan nie Sal my drome elke aand net oor jou gaan Het jy al ooit gewonder Waar drome vandaan kom? Dis waar ek jou kry Hoe wens ek alles kan waar wees Maar hier's jy weer in my drome Dis al waar ek jou kry Drome is wense wat jou hart maak as jy slaap Oe drome is wense wat jou hart maak as jy slaap En al ken jy nie eers my naam nie Al weet jy nie ek bestaan nie Sal my drome elke aand net oor jou gaan My hart se grootste wens is jy In my drome sal ek jou kry Want 'n ewigheid sal my hart na jou hart smag Drome is wense wat jou hart maak as jy slaap Oe drome is wense wat jou hart maak as jy slaap En al ken jy nie eers my naam nie Al weet jy nie ek bestaan nie Sal my drome elke aand net oor jou gaan My hart se grootste wens is jy In my drome sal ek jou kry Want 'n ewigheid sal my hart na jou hart smag
Sanatçı: Heuning
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:36
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heuning hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı