heuning ek wil met jou dans şarkı sözleri
Te veel keer het ek of jy
Die lewe gaan by ons verby
En more as ons wakker skrik
Is ons grys steeds verantwoordelik
Onthou jy nog ons eerste date?
Die blomme, chocolates en die wyn?
En die grootse smile op my gesig?
Toe ons huis toe gaan was dit reeds lig
Ek vra net nog een keer
Verloor bietjie beheer
Soos toe wil ek graag wees
Ek wil met jou dans vanaand
Saam met jou sterre kyk tot die son op kom vanaand
En ek wil nie veel praat vanaand
Ons verbeel ons is weer negentien
So sorgeloos tot ons harte blom vanaaand
En jy my soen soos in die ou dae vanaand
Tye bring verandering
Vas gevang in oorlewing
Die vonkel in jou oog verdwyn
Deur die brood wat uit jou hand verskyn
More is dit dalk te laat
Gevoelens lankal reeds moes praat
Jou bes doen en aan my bewys
Dat die lewe dalk sy tol gaan eis
Ek vra net nog een keer
Verloor bietjie beheer
Soos toe wil ek graag weer
Ek wil met jou dans vanaand
Saam met jou sterre kyk tot die son op kom vanaand
En ek wil nie veel praat vanaand
Ons verbeel ons is weer negentien
So sorgeloos tot ons harte blom vanaaand
En jy my soen soos in die ou dae vanaand
Soos die tye verby gaan
Is jy steeds daar
Dan verlang ek na gister
Kom saam kom vat my hand