heuning engele my kom haal şarkı sözleri

Ek's mal oor hoe my hart in joune pas My kop op jou bors rus jy hou my stuiwer vas Ek's mal oor hoe jy fluister as jy praat Jy my saggies op my voorkop soen niks anders maak dan saak Want jy, jy's die rede vir my glimlag Dat ek uit my maag uit lag Jy maak my siels gelukkig Ek wil nie langer wag Jy's die rede vir die lig Wat rondom my uitstraal Ek weet ek sal jou lief hê Tot die engele my kom haal Ek's mal oor hoe jou hart met myne praat Sonder om 'n woord te sê ek weet ons twee hoort saam Ek's mal oor hoe jy saggies na my kyk Sonder om dit hard te sê weet ek's jy lief vir my Jy's die rede vir my glimlag Dat ek uit my maag uit lag Jy maak my siels gelukkig Ek wil nie langer wag Jy's die rede vir die lig Wat rondom my uitstraal Ek weet ek sal jou lief hê Tot die engele my kom haal As ek ooit die tyd kon terug draai Iets anders doen of sê Ek sou jou gouer wou ontmoet het Om jou langer lief te hê Jy's die rede vir my glimlag En ek uit my maag uit lag Jy maak my siels gelukkig Ek wil nie langer wag Jy's die rede vir die lig Wat rondom my uitstraal Ek weet ek sal jou lief hê Tot die engele my kom haal Jy's die rede vir my glimlag Dat ek uit my maag uit lag Jy maak my siels gelukkig Ek wil nie langer wag Jy's die rede vir die lig Wat rondom my uitstraal Ek weet ek sal jou lief hê Tot die engele my kom haal
Sanatçı: Heuning
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:34
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heuning hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı