heuning heuningbekkie şarkı sözleri
Jy's my hueningbekkie ek is mal oor jou
Kan ek jou dan altyd in my arms hou?
En ek vra jou
Oe ek vra jou
Jy's soos soet soos suiker en ek like jou smile
Ek sal jou nooit vir iets verruil
En ek sê jou
Oe ek sê jou
Draai dan in die rondte glimlag mooi vir my
Sit jou arms in die lug en waai vir my
Skop dan uit jou skoene gryp jou cowboy boots
Ek vat jou aan jou arm kom dans met my
Jy's my heuningbekkie
Kom saam vanaand
Jy's my heuningbekkie
Kom saam met my vanaand kom ek wys jou hoe
Jy bly my heuningbekkie ek's verlief op jou
Eendag sal ek nog met jou trou
En ek vra jou
Oe ek vra jou
Jou oë is so mooi wat my hart laat blom
En as ek na jou kyk staan ek steeds verstom
En ek sê jou
Oe ek sê jou
Draai dan in die rondte glimlag mooi vir my
Sit jou arms in die lug en waai vir my
Skop dan uit jou skoene gryp jou cowboy boots
Ek vat jou aan jou arm kom dans met my
Jy's my heuningbekkie
Kom saam vanaand
Jy's my heuningbekkie
Kom saam met my vanaand kom ek wys jou hoe
Draai dan in die rondte glimlag mooi vir my
Sit jou arms in die lug en waai vir my
Skop dan uit jou skoene gryp jou cowboy boots
Ek vat jou aan jou arm kom dans met my
Jy's my heuningbekkie
Kom saam vanaand
Jy's my heuningbekkie
Kom saam met my vanaand kom ek wys jou hoe
Jy's my heuningbekkie
Kom saam vanaand
Jy's my heuningbekkie
Kom saam met my vanaand kom ek wys jou hoe
Jy bly my hueningbekkie ek is mal oor jou
Kan ek jou dan altyd in my arms hou?
En ek vra jou
Oe ek vra jou