heuning hier vir 'n rede şarkı sözleri

Wat’s die antwoord op jou vrae? Wat’s die doel waarvoor jy lewe? Wat is dit waarna jy strewe? Wie's die een waarna jy soek? Wie se naam jy saggies fluister? Wat’s jou grootse hart's begeerte? Ons is almal mos hier vir 'n rede Ons is almal mos hier vir 'n rede Kan jy jou hart oop maak vir my? En weet dat hoop vir ewig bly Dat jou liefde 'n verskil maak, jy lig is in die donker vir my En as jy voor 'n kruispad staan Kies dan die lag in hierdie traan O bring 'n nuwe lewe maar die sleutel na geluk is jy Hier's die antwoord op jou vrae Hier's die doel waarvoor jy lewe Hier is dit waarna jy strewe Ons is almal mos hier vir 'n rede Ons is almal mos hier vir 'n rede Kan jy jou hart oop maak vir my? En weet dat hoop vir ewig bly Dat jou liefde 'n verskil maak, jy lig is in donker vir my En as jy voor 'n kruispad staan Kies dan die lag in hierdie traan O bring 'n nuwe lewe maar die sleutel na geluk is jy Ons is almal mos hier vir 'n rede Ons is almal mos hier vir 'n rede Kan jy jou hart oop maak vir my? En weet dat hoop vir ewig bly Dat jou liefde 'n verskil maak en die lig is in die donker vir my En as jy voor 'n kruispad staan Kies dan die lag in hierdie traan O bring 'n nuwe lewe maar die sleutel na geluk is jy O bring 'n nuwe lewe maar die sleutel na geluk is jy
Sanatçı: Heuning
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:35
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heuning hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı