heuning is ek die een şarkı sözleri
Wanneer hartseer dae wink
En dit voel of jy gaan sink, is ek die een
Is ek die een
Aan wie jy dink?
As die stroms om jou slaan
En jy't niemand wat verstaan
Is ek die een
Is ek die een
Wat by jou staan
Is ek die een
Die een vir jou
Is ek die een
Wat jy altyd sal onthou
Is ek die een?
Is ek die een?
Sê my nou is ek die een vir jou?
As die donker jou omvou
En daar's niemand daar vir jou
Is ek die een?
Is ek die een?
Wie jy vertrou?
Is ek die een?
Die een vir jou?
Is ek die een?
Wat jy altyd sal onthou?
Is ek die een?
Is ek die een?
Sê my nou is ek die een vir jou?
Sê my nou is ek die een vir jou?