heuning jy is myne şarkı sözleri
In jou oë is die stories van ons pad
In my drome stap ons hand aan hand
Ek's verlore as jy aan my raak
Jy't belowe dat jy my nooit seer sal maak
Jy is myne en my hart behoort aan jou
In jou arms voel ek veilig dis net jy
Jy is myne, jy's die een wat ek vertrou
Jy is my engel, jy is myne
In jou oë sien ek hoe jy voel
My gedagtes is nie 'n raaisel
Ons is vir mekaar bedoel
En ek glo jou kyk bevestig dit
Dat jy die een is vir wie ek lief is
Dat jy die een is
Jy is myne en my hart behoort aan jou
In jou arms voel ek veilig dis net jy
Jy is myne, jy's die een wat ek vertrou
Jy is my engel, jy is myne
Ek wil altyd by jou wees
Ek wil altyd by jou wees
Ek wil altyd by jou wees
By jou wees
Jy is myne en my hart behoort aan jou
In jou arms voel ek veilig dis net jy
Jy is myne, jy's die een wat ek vertrou
Jy is my engel, jy is myne
Jy is my engel, jy is myne