heuning silwer hart şarkı sözleri

Ongelooflike mooi silwer hart vol van blydskap en seer kry Hoe kan soveel emosies gestoot word in ietsie so kleins? As ek my oë kon toe maak En net sien wat ek wil sien Ek kon voorgee dat dit nie saak maak Eerlikheid is wat jy verdien Want daar's niks meer hoop vir ons Selfs die maan skyn nie meer oor ons Ons storie verloor in 'n donker nag So neem terug jou silwer hart So neem terug jou silwer hart Elke prentjie van ons wil van voorgee soos ons dit wou hê En dit verraai geen gevoel meer ons soeke bly eindeloos so leeg As ek my oë kon toe maak En net sien wat ek wou sien Ek kon voorgee dat dit nie saak maak Eerlikheid is wat jy verdien Want daar's niks meer hoop vir ons Selfs die maan skyn nie meer oor ons Ons storie verloor in 'n donker nag So neem terug jou silwer hart Ek het belowe aan jou Ek jou hart vir altyd sal bewaar Maar oe ek smeek jou nou Wil jy jou silwer hart nie kom haal? Daar's niks meer hoop vir ons Selfs die maan skyn nie meer oor ons Nou is ons storie verloor in 'n donker nag So neem terug jou silwer hart So neem terug jou silwer hart
Sanatçı: Heuning
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:43
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heuning hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı