heuning trek my nader şarkı sözleri

En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie Ek bly mal verlief, versot, verslaaf aan jou Te veel van 'n goeie ding kan sleg vir jou wees, as ek by jou is, is dit my grootse vrees want ek Kan net nie weg loop nie Ons liefde is op en af jy maak my deurmekaar, elke keer as ek wil loop sien ek jou daar staan want ek Kan net nie laat gaan nie En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie, want jy trek my net weer nader En al weet ek, ek en jy's nie reg nie oe jy trek my net weer nader En al hoop die wêreld ons misluk Ek bly mal verlief, versot, verslaaf aan jou Te veel kere het ek my hart uitgedeel, maar jy hou net aan om met hom te speel, jy tog Krul my hartsnare Ek wil van jou vergeet, ek verloor beheer, ons probeer dit keer maar dis te vergeefs, jy is Net altyd weer daar En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie want jy trek my net weer nader En al weet ek, ek en jy's nie reg nie oe jy trek my net weer nader En al hoop die wêreld ons misluk Ek bly mal verlief, versot, verslaaf aan jou Ek stoot jou weg, jy trek my net weer stuiwer teen jou Jy maak my mal, ek val net bietjie harder vir jou En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie, want jy trek my net weer nader En al weet ek, ek en jy's nie reg nie, oe jy trek my net weer nader En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie, want jy trek my net weer nader En al weet ek, ek en jy's nie reg nie, oe jy trek my net weer nader En al hoop die wêreld ons misluk Ek bly mal verlief, versot, verslaaf aan jou
Sanatçı: Heuning
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:02
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Heuning hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı