ilse lotz winterhuis (radio edit) şarkı sözleri

Ver gaan as jy ver gaan bly Die morester verby Uitspoel goed se optel goed Se lig rondom jou lyf Hulle gee jou medisyne Vir die wit geraas se gesuis Vir die kamers sonder mense In jou heeltyd winterhuis Ver gaan as jy ver gaan daar Waar alles niks se als bedaar Eerste iets geskryf se skryf Wat tafels vol papiere buig Hulle gee jou medisyne Vir die wit geraas se gesuis Vir die kamers sonder mense In jou heeltyd winterhuis Ek belowe, jy belowe Minder he van meer Volmaan vol vir altyd In die silwer van die see Hulle gee jou medisyne Vir die wit geraas se gesuis Vir die kamers sonder mense In jou heeltyd winterhuis Ek belowe, jy belowe Minder he van meer Volmaan vol vir altyd In die diepte van die see Hulle gee jou medisyne Vir die wit geraas se gesuis Vir die kamers sonder mense In jou heeltyd winterhuis
Sanatçı: Ilse Lotz
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:25
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ilse Lotz hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı