ink as ek şarkı sözleri

As ek nou na jou toe kom Is dit blou en stil en son Of donker skilderye Waar weggooi lelies blom As ek liedjies vir jou skryf Is dit binne toe of uit Is dit uitgehol aan een kant Of maar min of meer gelyk Voor jy alles weggooi Laat ek een keer vinnig kyk Wat skoon genoeg gebreek het Om nog een keer te gebruik As ek water vir jou bring Syfer van dit in Of val alles reg deur ons In droë riviere in As ek woorde bly rangskik Is daar volmaakte verse niks Is dit iets wat ons verander Of moet optel nes dit is Voor jy alles weggooi Laat ek een keer vinnig kyk Wat skoon genoeg gebreek het Om nog een keer te gebruik As ek nou na jou toe kom Is dit blou en stil en son Of donker skilderye Waar weggooi lelies blom
Sanatçı: Ink
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:33
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ink hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı