ink bietjie iets şarkı sözleri

Daar is gate in jou klere Waar ek voor jou voete kniel Om te smeek vir die geluide Wat so skoon deur jou bly spoel Ek het baie goed laat wegraak Binne en in spieels Le my hande op jou arms Se winters vol verniel Bietjie iets daar buite Hou vir altyd aan Geluide goeters heilig Te skoon om langs te staan Daars n wit muur wat ek oop los In n kamer vol idees Breekdele van een wees In die skemer in geweef Almal wil iets bysit Die wereld werk met meer Le my hande op jou arms Se saggies oor die see Bietjie iets daar buite Hou vir altyd aan Geluide goeters heilig Te skoon om langs te staan Jy ken die ou psalms Deurskynend teen die blou Se uitspoel stukkies stukkend Vir die volmaan voorgehou Ek het baie goed laat wegraak Binne en in spieels Le my hande op jou arms We winters vol verniel Bietjie iets daar buite Hou vir altyd aan Geluide goeters heilig Te skoon om langs te staan
Sanatçı: Ink
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:03
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ink hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı