ink elke pad na jou toe şarkı sözleri

As buite nie meer werk nie En binne toe begin En als wat jy geleen het Word joune oppad in Jy roep die ou gedagtes Oor die gragte een vir een Maar dis nagemaak en maklik En te goedkoop vir die reen Elke pad na jou toe Los n honderd draaie oor Dis nie iets wat jy kan soek nie Dis iets wat jy verloor As jy eendag skielik oud word En dis al hoe meer wat was En daars al hoe minder kleure Vir nuwe goed wat wag Jy kry die ou register Van alle wat gebeur Van elke links en regs gaan In die baie heen en weer Elke pad na jou toe Los n honderd draaie oor Dis nie iets wat jy kan soek nie Dis iets wat jy verloor As buite nie meer werk nie En binne toe begin En jy stadig begin wonder Is dit dalk dieselfde ding Jy roep die ou gedagtes Om vir jou te kom getuig Maar dis nagemaak en maklik En eerste om te buig Elke pad na jou toe Los n honderd draaie oor Dis nie iets wat jy kan soek nie Dis iets wat jy verloor
Sanatçı: Ink
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:52
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ink hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı