ink handvol helder şarkı sözleri

Ek hoor hoe haal jy asem Dis my mooiste mooiste ding n pouse in die donker Se geleidelike in Daar's 'n laai vol los papiere Vir jou om deur te kyk Sê watter ster met watter ster Om verder te kan dryf Kort 'n hand vol helder Vir die dag se miskien 26 lyne Om die suiderkruis te sien Word ons ooit vergewe Vir die ligte en geraas Ek hoor hoe loop jy saggies Met die trappe op en af Daar's n skildery van Escher Wat onder vir jou wag Erens in September En dis ver om te onthou Watter ster met watter ster Het uitgespoel in nou Kort 'n hand vol helder Vir die dag se miskien 26 lyne Om die suiderkruis te sien Word ons ooit vergewe Vir die ligte en geraas Hulle sê ons alles eindig In 'n koue koue niks Dis die enigste manier Om die wereld te rangskik n laai vol los papiere Vir jou om deur te kyk Sê watter ster met watter ster Om tot by jou te dryf Kort 'n hand vol helder Vir die dag se miskien 26 lyne Om die suiderkruis te sien Word ons ooit vergewe Vir die ligte en geraas Iets van my Iets van jou n droom van dan Verhaal in nou Kan dit ooit weer stil wees Na die ligte en geraas
Sanatçı: Ink
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:41
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ink hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı