ink winterhuis şarkı sözleri

Ver gaan as jy ver gaan bly Die môrester verby Uitspoel goed se optel goed Se lig rondom jou lyf Hulle gee jou medisyne Vir die wit geraas se gesuis Vir die kamers sonder mense In jou heeltyd winterhuis Ver gaan as jy ver gaan daar Waar alles niks se als bedaar Eerste iets geskryf se skryf Wat tafels vol papiere buig Hulle gee jou medisyne Vir die wit geraas se gesuis Vir die kamers sonder mense In jou heeltyd winterhuis Ek belowe, jy belowe Minder hê van meer Volmaan vol vir altyd In die silwer van die see Hulle gee jou medisyne Vir die wit geraas se gesuis Vir die kamers sonder mense In jou heeltyd winterhuis Ek belowe, jy belowe Minder hê van meer Volmaan vol vir altyd In die diepte van die see Hulle gee jou medisyne Vir die wit geraas se gesuis Vir die kamers sonder mense In jou heeltyd winterhuis
Sanatçı: Ink
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:26
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Ink hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı