innocent boi'z os isi beste (feat. kyle sa & liam sa) şarkı sözleri
Os isi beste
Die beste
Die beste ini plekke
Die weskus
Os moer net namelekkas
Net lekka
In Cape Town just be lekka
(Joh)Be Lekka
Os isi beste
Die beste
Die beste ini plekke
Die weskus
Os moer net namelekkas
Net lekka
In Cape Town just be lekka
(Joh)Be Lekka
Os kap met an ini kaap
Ose numbers moer ini straat
Kyle en Liam SA is saam
Saami Innocents venand
Os hou it lekka venand
Os bly di topic en kla
Ek isi boer op jou plaas
J moet die goat an jaag
Ek is n hotnot en kla
Ek wee voorbarag venand
Ek is van kleins af n baas
Ek is van kleins af n baas
As os trap dan maak j geraas
Maandag moet j pypi plaas
Van mense sus os is an skaars
(Joh , joh) is an su lekka ini kaap
Nou os gan vorentoe
En agtertoe net lekka(erh)
Nou skut jou linker arm
Dan gooi j jou regte(erh)
But ok losit daa
Jou lyfi gooi it lekka(erh)
Beweeg jou body girl
En doenit op joi beste(erh)
Nou os gan vorentoe
En agtertoe net lekka(erh)
Nou skut jou linker arm
Dan gooi j jou regte(erh)
But ok losit daa
Jou lyfi gooi it lekka(erh)
Beweeg jou body girl
En doenit op joi beste(erh)
Os isi beste
Die beste
Die beste ini plekke
Die weskus
Os moer net namelekkas
Net lekka
In Cape Town just be lekka
(Joh)Be Lekka
Os bly die beste
Os wiet os moer it lekka
Net namelekkas
Gedra jou ini weskus
Die kaap is lekka
But kyk uit ve som plekke
Die plek is lekka
Su bro gedraa jou lekka
Nou os gan vorentoe
En agtertoe net lekka(erh)
Nou skut jou linker arm
Dan gooi j jou regte(erh)
But ok losit daa
Jou lyfi gooi it lekka(erh)
Beweeg jou body girl
En doenit op joi beste(erh)
Nou os gan vorentoe
En agtertoe net lekka(erh)
Nou skut jou linker arm
Dan gooi j jou regte(erh)
But ok losit daa
Jou lyfi gooi it lekka(erh)
Beweeg jou body girl
En doenit op joi beste(erh)
Os isi beste
Die beste
Die beste ini plekke
Die weskus
Os moer net namelekkas
Net lekka
In Cape Town just be lekka
(Joh)Be Lekka
Os isi beste
Die beste
Die beste ini plekke
Die weskus
Os moer net namelekkas
Net lekka
In Cape Town just be lekka
(Joh)Be Lekka

