insident 145 şarkı sözleri
Gisternag het ons gereis
Oor ruwe klipkoppe
Wat lank om lê om Graaff-Reinet
Die sterre was ons hemel
Die sterre was ons bed
Gisternag laatnag
Gisternag het ons gereis
Al met die haai Karoo
En gestop vir petrol
Op Beaufort-Wes ons dors geles
Met die Kaap in ons oë
One forty five tot in die Kaap
Voel soos 'n droom
Dit voel soos slaap
Gisternag laatnag
One forty five tot in die Kaap
Voel soos 'n droom
Dit voel soos slaap
Gisternag laatnag
Gisternag het ons gereis
Met die pad wat voor ons oop lê
Verby Laingsburg en trokke
En night girls in kort rokke
Gisternag laatnag
Gisternag het ons gereis
Poele weerskant
Sekel van die maan
Deur Touwsrivier en later
Moes ons ook stop vir water
Met die Kaap in ons oë
One forty five tot in die Kaap
Voel soos 'n droom
Dit voel soos slaap
Gisternag laatnag
One forty five tot in die Kaap
Voel soos 'n droom
Dit voel soos slaap
Gisternag laatnag
Gisternag het ons gereis in 'n ou Corolla
Deur Worcester en Paarl
En die pad raak al woester
Want ons verlaat die Karoo
En ons stop in die Kaap
En ons stop in die Kaap
En ons stop in die Kaap
En ons stop in die Kaap
En ons stop in die Kaap
En ons stop in die Kaap
En ons stop in die Kaap
En ons stop in die Kaap
En ons stop in die Kaap
One forty five tot in die Kaap
Voel soos 'n droom
Dit voel soos slaap
Gisternag laatnag
One forty five tot in die Kaap
Voel soos 'n droom
Dit voel soos slaap
Gisternag laatnag
One forty five tot in die Kaap
Voel soos 'n droom
Dit voel soos slaap
Gisternag laatnag
One forty five tot in die Kaap
Voel soos 'n droom
Dit voel soos slaap
Gisternag laatnag

