insident hier binne my şarkı sözleri
Ek draai weer om in my bed
Die horlosie sê dis een verby
My kop wil net nie bedaar
Want jy bly hier binne my
En keer op keer as ek probeer om jou te vergeet
Sien ek weer jou oë en hoe jy na my kyk
Want jy maal in my
Rol oor my
Spoel deur my
En daar's niks wat ek kan doen om jou hier uit te kry
Want jy maal in my
Rol oor my
Spoel deur my
En daar's niks wat ek kan doen om jou hier uit te kry
Jy mors met my (Jy mors met my)
Jy mors met my (Jy mors met my)
Ek sien jou uit 'n skare raak
Hoe jy glimlag as ek na jou staar
En die snaakse ongemaklikheid
As ons skielik aan mekaar raak
Jy kyk verby, ons speel die spel gelyk
Want jy maal in my
Rol oor my
Spoel deur my
En daar's niks wat ek kan doen om jou hier uit te kry
Want jy maal in my
Rol oor my
Spoel deur my
En daar's niks wat ek kan doen om jou hier uit te kry
Jy mors met my (Jy mors met my)
Jy mors met my (Jy mors met my)
En netnou loop ons nog verby mekaar
Ek wonder wie's die vreemdeling sonder naam
Ek het jou nooit gevra wie jy blameer vir oomblikke soos die
Die tyd is verby, maar jy is nie
Want jy maal in my
Rol oor my
Spoel deur my
En daar's niks wat ek kan doen om jou hier uit te kry
Want jy maal in my
Rol oor my
Spoel deur my
En daar's niks wat ek kan doen om jou hier uit te kry
Jy mors met my
Jy mors met my
Jy mors met my

