insident reën in die kaap şarkı sözleri
Op die derdevloer in die derde blok
Is die reën baie hard
Is die hael baie hard
Dis baie vreemd vir die Kaap
Ek sukkel om te slaap
Dit reën in die Kaap, reën in die Kaap
Handevol reën, my hand is vol
Van die reën in die Kaap
Reën in die Kaap
Die donderweer is 'n haelgeweer
Ruk my wakker uit my verbeeldingsfeer
Kan jy nou minder en kan jy nou meer
Ek's gelukkig hier
My seisoen is hier
Dit reën in die Kaap, reën in die Kaap
Handevol reën, my hand is vol
Van die reën in die Kaap
Reën in die Kaap
Handevol reën, my hand is vol
Van die reën in die Kaap
Reën in die Kaap
Twee jaar terug uit die Noorde
My sinne is nuwe woorde
Lê in wynlande se boorde
En hierdie is my akkoorde
Reën, reën, reën
Reën, reën, reën
Reën, reën, reën
Reën, reën, reën
Dit reën in die Kaap, reën in die Kaap
Handevol reën, my hand is vol
Van die reën in die Kaap
Reën in die Kaap
Handevol reën, my hand is vol
Van die reën in die Kaap
Reën in die Kaap
Reën in die Kaap
Reën in die Kaap

