insident sê my weer şarkı sözleri

Sê my weer, waarheen jy Nou weer wil gaan Sê my weer, waarheen jy Nou weer wil gaan Jy swerf al lank die pad, my lief Sonder sorge oorgegee Jy swerf alleen waar jy wil gaan Met geen bande wat jou bind Sê my weer, waarheen jy Nou weer wil gaan Sê my weer, waarheen jy Nou weer wil gaan Oor paaie wyd gestrek van my Sonder weer begin verby Oor berge, hoogtes sonder dal Net die sterre om jou val Sê my weer, waarheen jy Nou weer wil gaan Sê my weer, waarheen jy Nou weer wil gaan Sonder ophou sal ek sing Met die hoop dat dit jou bring Sonder ophou sal ek wag Met my drome in die nag Sonder ophou sal ek sing Met die hoop dat dit jou bring Sonder ophou sal ek wag Met my drome in die nag Sê my weer, waarheen jy Nou weer wil gaan Sê my weer, waarheen jy Nou weer wil gaan
Sanatçı: INSIDENT
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:46
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
INSIDENT hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı