irene-louise van wyk ek voel soos oee şarkı sözleri

Noem my sarkasties, noem my net wat jy wil, ek voel fantasties, oe Verloor nie saap nie oor wat jy wil hê wat ek moet wees nie, oe Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, ek draai nie daarom nie, ek wil net weer sing Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, ek draai nie daarom nie, ek wil net weer sing En ek voel soos oee Gee nie om wat jy sê of wat jy doen Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen Ek wil net sing al maak dit nie sin oee Ek staan dramaties, maar ek kan wees wat ek wil in hierdie spasies oe Ek is gemaklik, ek is eintlik so vry dis soms belaglik Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, gelug draai nie daarom nie, ek wil net weer sing Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, geluk draai nie daarom nie, ek wil net weer sing En ek voel soos oee Gee nie om wat jy sê of wat jy doen Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen Ek wil net sing al maak dit nie sin oee Ek wil net sing al maak dit nie sin oee Ek wil net sing al maak dit nie sin Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, gelug draai nie daarom nie, ek wil net weer sing Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, gelug draai nie daarom nie, ek wil net weer sing En ek voel soos oee Gee nie om wat jy sê of wat jy doen Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen Ek wil net sing al maak dit nie sin oee Ek wil net sing al maak dit nie sin oee Ek wil net sing al maak dit nie sin
Sanatçı: Irene-Louise Van Wyk
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:05
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Irene-Louise Van Wyk hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı