jack parow altyd op vakansie şarkı sözleri

Yo elke oggend raak ek wakker met 'n kopseer Voel asof 'n blerrie bom ontplof het in my kop weer Ag nee wanneer's it nou tjop en nou die dop neer thirty five stillerlat pissies dink aan opgee Gooi weer, nog net enetjie voor ek die pad vat Nog 'n laaste loop dop voor pappa weer die pad slat Almal tune, raak groot en draai bietjie die kraan af Maar kyk hier, niemand hou vir katjie van die baan af (Meow) Ja wat, baby ek moet huis toe wil jy saam stap ek en jy kan lekker laat lê op 'n Maandag Raak wakker met my blêrrie elmboogies nerf-af En op my foon vyf-en-dertig miss calls van die werk af Nee jong wanneer kry Karel nou 'n meisie, nee jong wanneer koop Karel nou 'n huisie Nee jong Karel hardloop eerder heeltyd kaalgat en hop skiep en flip en jump sy aan 'n paal vas Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie) Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Check, check, check) (Uh) Yo gisteraand weer my salaris geblaas op die bonnet van my Yaris gebraak In die driveway voor my huis uitgepas en wakker geraak met my ma wat my raas Maar dis als cool man, ek's cooler as 'n cucum', duik net op Tinder, slaap op 'n Futon (Sjoe) Maat, ek's maybe nou bietjie luigat, maar as die wenstreep wink gaan ek jou weer verby vat Los jou pap nat, swaai jou soos 'n voordeur los jou quad-bike trouble is my voorkeur Want hierdie skollie het nog goeders om te gee, want julle almal flippen Sipho kyk vir meer Want daar's altyd goeie tye om die draai, so moenie stress nie, Karel's blêrrie kwaai Wilder as die weste, die vetste vibes, so alles van die beste, die groente braai Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie) Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Uh) Check check Uh Check check Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie) Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Uh) Salaris geblaas, party gehad, kaal gestreak oor die straat, uitgegaan en uitgepas
Sanatçı: Jack Parow
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:05
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jack Parow hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı