jack parow chaos şarkı sözleri

Hoekom is die lewe so fucked up Nooit pond in my gatsak Altyd iemand se kak vat As ek oor die fokken pad stap Te veel oorlog, te veel haat Te min woorde, te veel praat Skiet eers voor jy vra Geen action, te veel kla Op die voet, deur die stront Vee die bloed uit my mond Geen fight vir wat ek glo, want wat ek glo is klaar verloor Dis verbied, dis te erg Veg verniet, te veel kerk Myself alweer vererg Maak my army reg vir veg Daar is chaos buite Hoor dit deur ons sitkamerruite Verkry duidelikheid deur ons TV stelle Haatspraak en hofbevele Hoor ons chaos buite Orals chaos buite Ek's op die rusbank voor die TV Sing steeds dieselfde liedjie Daars 'n donker wat ons vasvat Swart as op ons waslap Geweerskoot, jy's dood Nog 'n lyk in 'n moot Waar ek stap en soek na brood Loop die bloed steeds voort Fokken veg vir verandering Bring jou fokken manne in Laat onder behandeling Los! Dis iemand anders s'n Klipgooi vir regte Geveg vir gevegte Die regte gesegdes Geheg aan gehegdes Daar is chaos buite Hoor dit deur ons sitkamerruite (Dis fokken chaos buite) Verkry duidelikheid deur ons TV stelle Haatspraak en hofbevele Hoor ons chaos buite Orals chaos buite (Dis fokken chaos buite) Woef! Woef! Die honde is hier Kanonne gevuur Balonne gestuur Die swart pionne van vuur Op soek na die punt van die draak se stert Bra, verwerp maak jou sterk Verkeerd gemerk Op soek na die duister (Orals chaos buite) Op soek na 'n fluister So sit saam en luister, bebloed julle vuiste Die donkerste wolk pak (Orals chaos buite) Voor ons soos die gold slat Breindood van kopslag Hardloop! Hier kom groot kak! Daar is chaos buite Hoor dit deur ons sitkamerruite (Dis fokken chaos buite) Verkry duidelikheid deur ons TV stelle Haatspraak en hofbevele Hoor ons chaos buite Orals chaos buite (Dis fokken chaos buite) Daar is chaos buite Hoor dit deur ons sitkamerruite (Fokken chaos buite) Verkry duidelikheid deur ons TV stelle Haatspraak en hofbevele Hoor ons chaos buite Orals chaos buite (Dis fokken chaos buite) (Dis fokken chaos buite)
Sanatçı: Jack Parow
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:46
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jack Parow hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı