jack parow dans met my şarkı sözleri

Vat my aan my sy vas, sit jou hand voor op my bors Stadig nou laat ek net my dop het, nee sit voor ek mors Moenie jouself bekommer nie ek gaan jou seil soos 'n skip Gooi net meel op die dans vloer voor ons altwee staan en glip Daar's 'n trekker in my driveway en 'n bakkie in my yard 'n Hond op my voorstoep en sambok as ek moet praat Ek drink net Brannewyn en water en Rennies as ek moet Dra net lekker nuwe vellies huisdra vat net aan my hoet So kom ons dans as voor dit te donker raak Pappa moet gaan speel, ek moes al lankal huis toe gaan maar dan verlang ek weer te veel Na die sweet en die two-step die skoffel en die walsies En my vinger nog op my vang man die army man moet mars Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand Kom tel jou op op jou voorste pote kom ons sit vir jou borsie kar Staan en stadig idle jy moet gou maak want ek's dors Terug na die boland weer terug na waar ek rus Terug na my huisie toe, terug na waar ek vis Terug na waar die son weer skyn, terug na die reën Terug na my huisie rus jou handjie op my been Terug na my lê plek want bokkie jy maak my lus Terug na die donderweer, terug na die kus Terug na die happy times, ja terug na die stoep Terug na waar ek altyd lekker pyp kan sit en rook Baby vat my baby vat baby vat my aan my sy Ons dans voor dit, ons dans voor dit, ons dans dans dans dans dans dans dans Baby vat my baby vat baby vat my aan my sy Ons dans voor dit, ons dans voor dit, ons dans dans dans dans dans dans dans Hier's ons weer waar dit als mos begin Ja hier's ons weer hier waantoe ek jou mos wou bring Oe dis lekker hier in die binneland, ja dis lekker by die see Dis lekker by die stadsaal ja dis tog te lekker hier Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand Kom tel jou op op jou voorste pote kom ons sit vir jou borsie kar Staan en stadig idle jy moet gou maak want ek's dors Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand Kom tel jou op op jou voorste pote kom ons sit vir jou borsie kar Staan en stadig idle jy moet gou maak want ek's dors
Sanatçı: Jack Parow
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:49
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jack Parow hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı