jack parow eksie ou [acoustic] şarkı sözleri

He's a hero, a legend, a champion, men fear him, women fall at his feet He brushes his teeth with a rusty braai brush and washes his face with Cape Cobra venom He pisses flames and pukes nails, shits thunder and spits storms Hy's die koning, hy's die kampioen, hy's bo op die mols hoop, hy's die fokken ou Hey bru, have you heard of this Jack Parow boytjie Spot me china, spot me Ja I'm picking up what you putting down hey, I'm feeling your pain stain Jisses boy, if I see him I'll throw down like it's UFC Bru I'll buckle his fucking fray Voor die gym voor dit oopmaak met 'n Protein shake Twee ure op die treadmill anders is ons spyt Men self covers, voel altyd fokken great want al wat regtig tel in die lewe's hoe jy lyk In die bed teen 8 uur met 'n goeie fokken boek groot in die bolyf, maar lig in die broek Tel die Energade op, Brandy moet jy neersit hang nog by clubs uit al is ons amper 40 Date net dom blondes, want dis fokken maklik Probeer heetlyd diep wees maar bly oppervlakkig Lifestyle centers en clinic for men, lifestyle blogs lyk soos Barbie se Ken Pim se fokken lemonade Kauai en buzz no personality life in answering drugs So klap jou fokken hande vir die moffies met guns En kom siek Parow by die bar as jy lus is vir 'n man Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Het jy gehoor van daai Jack Parow ou, ek het 'n Jack Parow CD in Kara se kamer gekry Jy lieg vir my, wat het jy gedoen Ek het dit gebrand Sit heel voor in die kerk, ons lewe bo ons ry ons bid alweer vir werk Die bediende moet mos stryk Kaarte en Woolworths en Edgars accounts country road vat my huis toe, die last boy scout Nog 'n huisie in 'n kompleks twee karre in die garage Mugg 'n Bean breakfast eet net Caesar salads Bybel in die handsak maar as dit moeilik gaan dan skei ons Kafee op die straat, maar as ons iets soek dan ry ons Mannies en peddies, botox en lifts tuin boys en nannies, mold hier en mif Ons huis lyk soos 'n ad vir Mr Price Home ons almal fokken lyk soos moerse nice clones Getroud met Mister Min gemis deur min bloedrooi fokken lipstick en hare mooi geperm Familie vakansies op Knysna of Plet asseblief kan iemand ons net fokken red Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou I can't believe that Jack Parow, you know he's gone so commercial I know, but i only like listening to vinyl so I don't actually don't know Ja f*ck, luckily being a hipster is not commercial Ja thank God, otherwise our whole basis of being a hipster would be fucked, totally That's so deep man, you just blew the foam off my flat white, I know Ons dra brille sonder lense, bly in open plan fats vol Ballenclo tafels en opgerolde yoga mats Side path hairstyles en sailor tattoos ons Facebook vol geplak van fotos van ons shoes Rook net tabak deur ou oom pype, dit proe dalk soos kak maar dit lyk baie great En nog 'n kak fotograaf nog 'n ice fokken model, nog n graphic designer nog 'n Valpre bottle Vintage fokken klere, ruik soos 'n homeless shelter Probeer almal different wees maar lyk die fokken dieselfde Praat met 'n aksent, maar kom van die Kaap af Jy kan mos drop in 'n music video straight van die straat af Ons almal speel in bands, maar speel nooit fokken shows nie Ons is almal self conscious omdat niemand als onthou nie Nog 'n band uit die Pêrel nog n waste of space, nog 'n and Union bier, nog fokol om te wys Sandwich by Superep, wyn by Power and Glory Meestal by die bar want ons lewens is te boring Nog 'n klein bietjie makeup lyk soos 'n post mortem Nog 'n pose, nog n smile, nog 'n album op We Are Awesome Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Sanatçı: Jack Parow
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:56
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jack Parow hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı