jack parow eksie ou şarkı sözleri

Hallo Eksie, eksie ou, eksie ou Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo) Eksie, eksie ou, eksie ou Eksie, eksie ou, eksie ou Voor die gym voor dit oopmaak met 'n Protein shake Twee ure op die treadmill anders is ons spyt Mens Health covers, voel altyd fokken great Want al wat regtig tel in die lewe's hoe jy lyk In die bed teen 8 uur met 'n goeie fokken boek Groot in die bolyf, maar lig in die broek Tel die Energade op, Brandy moet jy neersit Hang nog by clubs uit al is ons amper 40 Date net dom blondes, want dis fokken maklik Probeer heetlyd diep wees maar bly oppervlakkig Lifestyle centres en cliniques for men Lifestyle blogs lyk soos Barbie se Ken Pim se fokken lemonade Kauai en buzz No personality life in arts and drugs So klap jou fokken hande vir die moffies met guns En kom soek Parow by die bar as jy lus is vir 'n man Eksie, eksie ou, eksie ou Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo) Eksie, eksie ou, eksie ou Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo) Soek jou voor in die kerk, ons lewe bo ons ry Ons bid alweer vir werk, die bediende moet mos stryk Kaarte by Woolworths en Edgars accounts Country road vat my huis toe, die last boy scout Nog 'n huisie in 'n kompleks, twee karre in die garage Mugg & Bean breakfast eet net Ceasar salads Bybel in die handsak maar as dit moeilik gaan dan skei ons Kaffie op die straat, maar as ons iets soek dan ry ons Mannies en peddies, botox en lifts Tuin boys en nannies, mouldy en mif Ons huis lyk soos 'n ad vir Mr Price Home Ons almal fokken lyk soos moerse nice clones Getroud met Mister Min gemis deur min Bloedrooi fokken lipstick en hare mooi geperm Familie vakansies op Knysna of Plett asseblief kan iemand ons net fokken red Eksie, eksie ou, eksie ou Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo) Eksie, eksie ou, eksie ou Eksie, eksie ou, eksie ou Ons dra brille sonder lense, bly in open plan fats Vol Ballenclo tafels en opgerolde yoga mats Side path hairstyles en sailor tattoos Ons Facebook vol geplak van fotos van ons shoes Rook net tabak deur ou oom pype Dit proe dalk soos kak maar dit lyk baie great En nog 'n kak fotograaf nog 'n ice fokken model Nog 'n graphic designer nog 'n Valpre bottle Vintage fokken klere, ruik soos homeless shelter Probeer almal different wees maar lyk die fokken dieselfde Praat met 'n aksent, maar kom van die Kaap af Jy kan mos drop in 'n music video straight van die straat af Ons almal speel in bands, maar speel nooit fokken shows nie Ons is almal self conscious omdat niemand als onthou nie Nog 'n band uit die Pêrel nog 'n waste of space Nog 'n ad Union bier, nog fokol om te wys Sandwich by Superep, wyn by Power and Glory Meestal by die bar want ons lewens is te boring Nog 'n klein bietjie makeup lyk soos 'n post mortem Nog 'n pose, nog 'n smile, nog 'n album op We Are Awesome Eksie, eksie ou, eksie ou Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo) Eksie, eksie ou, eksie ou Eksie, eksie ou, eksie ou (Hallo) Ek's ek's ou, eksie ou, eksie ou (Hallo) Ek's ek's ou, eksie ou, eksie ou (Hallo) Ek's ek's ou, eksie ou, eksie ou (Hallo) Ek's ek's ou, eksie ou, eksie ou (Hallo hallo)
Sanatçı: Jack Parow
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:16
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jack Parow hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı