jack parow lit-skud şarkı sözleri
Vir die mooiste vrou in skaapvleis en drank gaan ons vanaand hierdie land bedank
Ons gaan elke lid in ons lywe skud op die ritme van lewendige klank
Dit gaan voel soos 'n Desember aand
In die middel van Julie maand
Mamma gaan poeier jou wange
Look back aan jou vryste rokkie, die woord op die straat is daar's 'n nood braai vanaand
Saam met Parow en Ruiter Pieter die partytjie
So kom ons skud 'n bietjie lid
So kom ons skud 'n bietjie lid
Lekker ou Jan, was die eerste man wat hierso invaar 1652 suidste punt van Afrika
Die grond was onberud maar ongelooflik vrugbaar
Die huis van die groot vyf weet die plek is kosbaar
Dis nogsteeds, leeu wêreld die, Jona Lomu kon nie eers 'n drie druk hier nie
Jack skink vir ons 'n dubbel barrel brandy (Dan lig ons ons glase in eksase en sê)
Baie baie dankie
Vir die mooiste vrou in skaapvleis en drank gaan ons vanaand hierdie land bedank
Ons gaan elke lid in ons lywe skud op die ritme van lewendige klank (Skud ietsie)
Dit gaan voel soos 'n Desember aand
In die middel van Julie maand
Mamma loop poeier jou wange
Gaan trek aan jou vryste rokkie, die woord op die straat is daar's 'n nood braai vanaand
Saam met Parow en Ruiter Pieter die partytjie
(So kom ons skud 'n bietjie lid) Vanaand is dit weer tyd om jou lid te skud
En jou frown upside down dis te lit vir dit
(So kom ons skud 'n bietjie lid) Jy kan maar jou ruiter in die windjie sit
En sweep en seil oor die vloer soos 'n ruimte skip
(So kom ons skud 'n bietjie lid) Los jou bad vibes by die huis daar's fokol tyd vir dit
Want dis nou tyd om jou dans shoes uit te ruk
Klein bietjie bietjie op die liedjie uit te trip, terwyl jou hand wip, asof jy 'n vleisie flip
Hier hoef jy nie te worry of jy in kan pas nie want jy kan maar dinge lekker rustig kap hier
Hier's fokol moeilikheid hier het niemand kak nie
Hier's 'it net smooth moves en good tunes pappie
So gee maar in laat die ritme jou vas kan vat, jou kak trap en van kant tot kant kan trap
Want Parow is hier om jou hand te vat en om die dans vloer aan die brand te slat (Ons sê net baie baie dankie)
Vir die mooiste vrou in skaapvleis en drank gaan ons vanaand hierdie land bedank
Ons gaan elke lid in ons lywe skud op die ritme van lewendige klank (Vleisies en meisies)
Dit gaan voel soos 'n Desember aand
In die middel van Julie maand
Mamma loop poeier jou wange (Tyd om te titivate)
Look back aan jou vryste rokkie, die woord op die straat is daar's 'n nood braai vanaand
Saam met Parow en Ruiter Pieter die partytjie
So kom ons skud 'n bietjie lid, uh
So kom ons skud 'n bietjie lid
So kom ons skud 'n bietjie lid, uh, uh
(Baie baie dankie) So kom ons skud 'n bietjie lid check Parow ek's vetter
In die partyjie
Steek uit

