jack parow naweek şarkı sözleri

Kom ons duik dis die naweek Trek jou klere uit dis die naweek Backyards en telephone cards Vin Coco en Sprite en Armed guards Los hom uit Hy’t te veel shrooms geëet Los hom uit Hy’t nogal baie geëet Kyk’ie moenie shrooms by die huis doen nie Die beste trip is in die natuur Okay, dis cool cool cool Maar hoe sneak mens by ‘n Lifestyle Estate uit? (Sit jou drinks in die lug) Dinge ruk hand uit (Drinks op die vloer) Parow speel panfluit (Drinks in my mond) Nee fok, ouens chill uit Parow het homself in die toilet toe gesluit Kom ons duik dis die naweek Trek jou klere uit dis die naweek Kom ons duik dis die naweek Trek jou klere uit dis die naweek Yo, dis great Kyk om as ek inkom Wie worry hoe jy lyk? Steek uit as ek inrol Ignore die bure, bra die biere is yskoud Die pay is in Tyd vir 'n vrydag uitfok My kop het net planne wat wil uitstort ‘n Paar doppe en 'n paar tjoppe sal my uitsort Vanaand gaan ons jol tot die bar ons uitskop So kom dans bietjie oppie liedjie saam met my rond Want as ek weg is Is dit hier wat ek mis Dis hier waar ek finally voel ek kan rus Hier tussen julle, julle weet wie ek is Want dis hier waar ek op my gelukkigste is Hier is almal welkom kom sit om die vuur, tjom Of ek hou jou plekkie lekker warm tot jy weer kom Kom dryf oppie wysie en ons kyk wat die tyd doen En as dit laat raak kan jy my huisie ook jou huis noem Kom ons duik dis die naweek Trek jou klere uit dis die naweek (Dis die naweek) Kom ons duik dis die naweek Trek jou klere uit dis die naweek Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie (Dit gaan nie oor jou nie) Kom ons duik dis die naweek Trek jou klere uit dis die naweek (Dis die naweek) Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie Kom ons duik dis die naweek Trek jou klere uit dis die naweek
Sanatçı: Jack Parow
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:19
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jack Parow hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı