jack parow rolmodel şarkı sözleri

Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Oh no, julle hou nie op moun nie, shh poes niemand hou van jou ne So lank nommer een bra, dit raak al lonely, twee dekades niemand fokken kom eers close nie As no o soos die ou gross flow nie, baie try maar no ou gee my 'n go nie Die one and only bro, you don't fokken know me, my clothes oh so fresh en flozone polony Oh no die bro's eerste klas, maak die gras fokken groen daar waar jou beeste was So maak weer geraas vir die eregaste, kom net weer 'n keer teen jou been gebust Slaan weer die venster as iemand beter was, maar bra julle kak klink soos 'n kleter klas So trek jou broek op en maak jou veters vas, want jy's nou in vir 'n meester klas uh Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P jou fokken baas Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P jou fokken baas Vinnig almal kom en kyk fok 'it hierdie bra is great Ek move net forward jy's agteruit ek's nie 'n dop nie bra maar ek operate Almal try so lank om die man te vang, maar ek maak soos die bande van jou Bantam bang Terwyl jy besig is om aan te gaan, toe pop ek show's uit van Jozi tot Amsterdam Aan die brand dis moeilik om die vuur te blis, al probeer hulle heeltyd om op my vuur te pis Dave wil vat gou die stierwiel en bestuur gerus, ek's klaar op die grond pad en die teer gemis Dis jou eie skuld dat jy laat geslaap het, ek's die grootste kak wat my mal gemaak het Alles raak goud wat ek aan geraak het so bly tjoep stil as ek klaar gepraat het Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P jou fokken baas Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P jou fokken baas Pappa P jou fokken baas
Sanatçı: Jack Parow
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:37
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jack Parow hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı