jaco losgelaat dans ons trane weg şarkı sözleri

Ek glo ons sal dit maak deur die donker tye Ons kan die rigting weer vind in die lig Ek glo ons kan weer opstaan wanneer ons plat is Ons is sterk, ons kan alles weer omkeer Wanneer alles uitmekaar val En ons oormekaar in die donker val Vat my hand en dan dans ons die trane weg Wintergroete en wintersvoete As wille woeste winter winde waai In ons harte, kom ons dans die trane weg Ons is die vure wat brand in die velde Ons twee verhelder die donkerste nag Hoekom dan voor mekaar staan met honger harte Ons is sterk ons kan alles weer omkeer Wanneer alles uitmekaar val En ons oormekaar in die donker val Vat my hand en dan dans ons die trane weg Wintergroete en wintersvoete As wille woeste winter winde waai In ons harte, kom ons dans die trane weg Dit sal gebeur dat ons twee dikwels mekaar verkeerd sal verstaan Kom ons dans dan eerder ons trane weg
Sanatçı: Jaco Losgelaat
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:47
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaco Losgelaat hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı