jaco losgelaat glo in liefde şarkı sözleri

Vandat ek jou die eerste keer gesien het, het jou hart klaar behoort aan my Vandat jy my die eerste keer gesoen het, het ek geweet dis by jou waar ek wil bly Dit was nog nooit maklik, om my hart teenoor `n vreemdeling oop te maak Maar ek glo dat liefde, my hart sal beskerm as dit moeilik raak Al staan ek alleen sal ek nie moed opgee Solank ek net altyd in liefde glo Al is ek al een wat teen die storms baklei Sal ek nie ophou om in liefde te glo Want liefde sal altyd, altyd, `n lig in die donkerte bring Liefde sal altyd, altyd, my hartklop weer in ritme laat spring Ek was altyd opsoek na die regte een, wat vir my kon wys hoe mooi liefde is En toe is jy daar soos `n somer son, wat hitte bring deur die winter mis Dit was nog nooit maklik, om my hart teenoor `n vreemdeling oop te maak Maar ek glo dat liefde, my hart sal beskerm as dit moeilik raak Al staan ek alleen sal ek nie moed opgee Solank ek net altyd in liefde glo Al is ek al een wat teen die storms baklei Sal ek nie ophou om in liefde te glo Want liefde sal altyd, altyd, `n lig in die donkerte bring Liefde sal altyd, altyd, my hartklop weer in ritme laat spring Liefde sal altyd, my laat sterk staan al is ek bang Liefde sal altyd, altyd, altyd...
Sanatçı: Jaco Losgelaat
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:47
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaco Losgelaat hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı