jaco losgelaat jy't my hartklop geword şarkı sözleri

Ek sal jou nie soek in die sterre Want deur die dag is jy dan weg van my Vir altyd in my hart gebere Dis al waaraan ek vashou want daar was eens `n jy In tye wat ons saam gedeel het, saam gelag het, saam gehuil het En al die stories van jou lewe, wat jy my vertel het En jou hart wat jy met almal kon deel Oooohhooo, jyt my hartklop geword Met jou ritme gee jy my die asem wat ek kort Ooooohhooo, jyt my hartklop geword Ek kan aangaan want dis jy wat nou hier in my hart klop Van alles mis ek jou stem die meeste Al die wysheid in jou raad Vir altyd in my hart gebere Dis al waaraan ek vashou want daar was eens `n jy In tye wat ons saam gedeel het, saam gelag het, saam gehuil het En al die stories van jou lewe, wat jy my vertel het En jou hart wat jy met almal kon deel Oooohhooo, jyt my hartklop geword Met jou ritme gee jy my die asem wat ek skort Ooooohhooo, jyt my hartklop geword Ek kan aangaan want dis jy wat nou hier in my hart klop Die leemte los n hartseer wat niks en niemand kan heel Ek het dan al die herinneringe wat niemand ooit van my kan steel
Sanatçı: Jaco Losgelaat
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:41
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaco Losgelaat hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı