jacob steyn dans om die probleem şarkı sözleri

Ja die strate is vol Maar al wat mens voor soek is na n hart Wat kan liefde kos as jy jou deure oopmaak en laat gaan Vir beter en virewig Was al jou woorde eerlik ? Het geglo ek kon verewig aan jou lippe hang En ek weet Die lewe kan beweeg Want ek het probeer Om te besef dat regte liefde kon keer Dat ek die woorde uit jou mond ontleed En dit raak nou seer Want ek besef Al wat ons gedoen het Is dans om die probleem Ons dans om die probleem Ons dans om die probleem En soms moet jy jou mure reg bou en beter raak Want jy verwag die beste van die een met jou hart Maar regte liefde Het steeds sy foute Jy gaan leer Daars mooi in die seer Want ek het probeer Om te besef dat regte liefde kon keer Dat ek die woorde uit jou mond ontleed En dit raak nou seer Want ek besef Al wat ons gedoen het Is dans om die probleem Ons dans om die probleem Ons dans om die probleem Oh het jou hart nog seer Want jy het aanbeweeg Ek weet ons het alles hier gehad Maar ek sal Ek sal jou nooit vergeet Want jyt my als geleer wat ek van liefde weet En ek het dit als waardeer Want ek het probeer Om te besef dat regte liefde kon keer Dat ek die woorde uit jou mond ontleed En dit raak nou seer Want ek besef Al wat ons gedoen het Is dans om die probleem Ons dans om die probleem Ons dans om die probleem
Sanatçı: Jacob Steyn
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:35
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacob Steyn hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı