jaconell mouton kersgeskenk [duet] şarkı sözleri

Ek gee vir jou ‘n hemel vol somerson Met oral ‘n groot genoeg boom vir skaduwee In die twaalf-uur middagson Ek gee vir jou ‘n padkaart Wat wys hoe om tot hier te kom Op elke bord langs die pad sal liefde staan reg langs jou naam Dis Kersfees Dis Kersfees Vir elke reënboog kind in hierdie suiderland ‘n geskenk uit ‘n Hoërhand Dis Kersfees Dis Kersfees Mag elk een by die Koningskind vrede en liefde vind Ek gee vir jou ‘n hemel vol helder sterrelig Altyd die Dawidster wat rigting wys en jou tot hier by die herberg bring Ek gee vir jou die klanke Van 'n skare engelekoor En elke mens en dier die ganse wêreld oor sal die Halleluja hoor Dis Kersfees Dis Kersfees Vir elke reënboog kind in hierdie suiderland ‘n geskenk uit ‘n Hoërhand Dis Kersfees Dis Kersfees Mag elk een by die Koningskind vrede en liefde vind Mag elk een by die Koningskind vrede en liefde vind
Sanatçı: Jaconell Mouton
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:35
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaconell Mouton hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı