jacques adriaanse meneer rossouw şarkı sözleri

Wel, ek meen ons praat oor 'n beter dag en lag ons longe uit Maar ek meen die ou sit langs die pad Met oop hande en sé Ninjas het sy vrou gejag Seker op drugs Maar my trane le vlak wanneer ek wonder oor die laaste dag Meneer Rossouw Jy het net eweskielik verdwyn Miskien rigting gekry Miskien die wêreld bevry Maar ek wil weet meneer Kan jy my dalk bekeer Ek weet dis gemeen Ek is gemeen Daar's 'n man op Rossouw straat Wat my jare lank al laat vrae vra Hoe was jou dag Met 'n vlag om sy nek en 'n veer in sy kep wonder ek oor die vent Ken jou stemme jou Is God ook daar in die koud Die Sonnige dae wat jou omvou Sien jou mense jou Jy praat met die wêreld om jou Mens-gedrogte skree op jou Sal kombers-huise verander in Goud Meneer Rossouw Jy het net eweskielik verdwyn Miskien rigting gekry Miskien die wêreld bevry Maar ek wil weet meneer Kan jy my dalk bekeer Ek weet dis gemeen Ek is gemeen Raak verlore in jou blou oë van Suid-Afrika Ek kyk na jou Gaalbrakend naar van onsekerheid Terwyl die bevoorregtes hul longe uit sing Gee,gee jou hart vir Hillbrow Draai regs Rosebank toe om gevaar te vermy, hou jou foon in jou sak Here help my Die Robot is rooi en dit kan nie langer vat Jou hande bewe terwyl naal merke ontstaan uit jou gevegte om te leef Is dit heroïen, nee dis blou Die robot word groen, maar die verkeer voor my is steeds te veel Grou angstig in sakke vir Mandela muntstukke Niks 'N Venster tussen my en jou en die brug is wit en goud Meneer Rossouw Jy het net eweskielik verdwyn Miskien rigting gekry Miskien die wêreld bevry Maar ek wil weet meneer Kan jy my dalk bekeer Ek weet dis gemeen Ek is gemeen
Sanatçı: Jacques Adriaanse
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:08
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacques Adriaanse hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı