jacques & liezel niks kan vergelyk şarkı sözleri

Die hele aarde staan In verwondering oor U En als besing U grootheid Van die berge tot die see Die hele aarde staan In verwondering oor U En als besing U grootheid Van die berge tot die see Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U U nie Ek hoor U in die storms Hoor U fluister in die wind Soms voel ek verlore Maar elke keer kom U my vind Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Heilig heilig U is heilig U wat was en is en weer kom Heilig heilig U is heilig U wat was en is en weer kom Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Niks kan vergelyk nie Niks kan vergelyk Daar's niemand soos U Die hele aarde staan In verwondering oor U
Sanatçı: Jacques & Liezel
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 5:25
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacques & Liezel hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı