jacques & liezel uit my hande şarkı sözleri

Op 'n kruispad het jy my hart verloor Vir 'n oomlik het ek weg gekyk en toe ek sien het jy verdwyn Al wat oorbly is fotos teen die muur En in my kop is daar nog memories van beloftes net 'n droom Het jy gedink voor jy gedoen het Ons gesien voor jy haar gesoen het Het jy geweet wat jy wil hê Toe dit sy was en nie ek nie wat by jou lê Dis uit my hande Als het verander Ek het probeer maar dit was die laaste keer Dis uit my hande Op n kruispad het jy my hart verloor Ons was besig met ons liefdeslied en toe ek sien het jy geloop Al wat oorbly 'n gebroke melodie In my kar is daar nog oomlike van ons op die radio Het jy gedink voor jy gedoen het Ons gesien voor jy hom gesoen het Het jy geweet wat jy wil hê Toe dit hy was en nie ek nie wat by jou lê Dis uit my hande Als het verander Ek het probeer maar dit was die laaste keer Dis uit my hande Jy't ons verewig en altyd met leuens kom verbrand Weet jy hoe lief was ek vir jou (Lief was ek vir jou) Jy't ons ring van beloftes afgeruk van my hand Weet ek was net vir jou Dis uit my hande Als het verander Ek het probeer maar dit was die laaste keer Dis uit my hande (Als is uit my hande) Whoa ooh ooh Whoa ooh ooh ooh Dis uit my hande (Als is uit my hande) Jy't dit verander (Alles het verander) Kan ons probeer Probeer een laaste keer (Ek wil probeer) Dis in jou hande
Sanatçı: Jacques & Liezel
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:59
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacques & Liezel hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı