jacques & liezel vashou şarkı sözleri

Omring deur diepe waters Sal ek opkyk waar ek is Daar staan 'n ligtoring In die donker see mis Met Sy hande uitgestrek In Sy liefde toegevou My Skuilplek my Redding U is getrou Ek sal sing al my dae Op my kniee hande oop Sal ek sing Niks kan my skei Van U liefde nie Geen lewe of dood Geen hoogtes of dieptes nie Nie engele of duiwels Of vrees vir vandag Geen bekommernis oor more Want U is my krag Ek sal sing al my dae Op my kniee hande oop Sal ek sing Ek kyk op na die hemel Waar kom my hulp vandaan Ek sal vashou Ek kyk op na die hemel Waar kom my hulp vandaan Ek sal vashou Ek kyk op na die hemel Waar kom my hulp vandaan Ek sal vashou vashou Ek kyk op na die hemel Waar kom my hulp vandaan Ek sal vashou vashou vashou Aan Jou Niks kan my skei Van U liefde nie Geen lewe of dood Geen hoogtes of dieptes nie Nie engele of duiwels Of vrees vir vandag Geen bekommernis oor more Want U is my krag Niks kan my skei Van U liefde nie Geen lewe of dood Geen hoogtes of dieptes nie Nie engele of duiwels Of vrees vir vandag Geen bekommernis oor more Want U is my krag Whoa whoa Whoa whoa Ek sal sing al my dae Op my kniee hande oop Sal ek sing Ek sal sing al my dae Op my kniee hande oop Sal ek sing Ek sal sing al my dae Op my kniee hande oop Sal ek sing
Sanatçı: Jacques & Liezel
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 5:29
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacques & Liezel hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı