jacques & liezel wonder van kersfees şarkı sözleri

Dis die einde van die jaar En my hart is dankbaar Vir familie en vriende Wat my hart verstaan Dis die einde van die jaar En my hart bly dankbaar Vir 'n wéreld verlore 'N Verlosser gebore Vir jou en vir my Die Wonder van kersfees My Heiland gebore God gee vir ons Jesus Verlosser my Redder Die Wonder van kersfees Die Lig van die wéreld Sy bestemming die kruis Sy doel ware liefde Sy rede was jy So maak oop jou hart Vir die Wonder van kersfees Die Outeur van jou lewe Het jou sonde vergewe Hy gee lewe Die Wonder van kersfees My Heiland gebore God gee vir ons Jesus Verlosser my Redder Die Wonder van kersfees Die Lig van die wéreld Sy bestemming die kruis Sy doel ware liefde Sy rede was jy Sy bestemming die kruis Sy doel ware liefde Sy rede was jy Ere in die hoogste hemele Ons verhef ons stem Saam met engele Ere in die hoogste hemele Ons verhef ons stem Saam met engele Hallelujah Hallelujah Die Wonder van kersfees My Heiland gebore God gee vir ons Jesus Verlosser my Redder Die Wonder van kersfees Die Lig van die wéreld Sy bestemming die kruis Sy doel ware liefde Sy rede was jy Sy bestemming die kruis Sy doel ware liefde Sy rede was jy Ere in die hoogste hemele Ons verhef ons stem Saam met engele Ere in die hoogste hemele Ons verhef ons stem Saam met engele Ere in die hoogste hemele Ons verhef ons stem Saam met engele
Sanatçı: Jacques & Liezel
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:04
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacques & Liezel hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı