jacques steyn and 2b2 suspisie şarkı sözleri
Oral en om elke hoek
Is daar oë wat na my soek
Jy lê om elke draai en wag
Nes 'n skelm in die nag
Jou hande gryp om my te hou
Met boeie om my vas te hou
Suspisie
Jou hoed lê laag hier voor jou kop
Verskans jou oë in 'n skilpaddop
Jou lang jas hou jou wapen to
Jy volg my tot in timbaktoe
My naam is êrens in 'n boek
Weggesteek vir die oë wat soek
Suspisie
Verwytend kyk jou oë my deur
Lê die skuld hier voor my neer
Vertroue lê in stukkies klein
Is al wat jy kan gee net pyn?
Jy soek my sakke heeldag deur
Jy jaag my heeltyd heen en weer
Suspisie

