jacques steyn and 2b2 vure brand al laag şarkı sözleri
Die vure brand al laag
Die stemme raak al moeg
Die knieë raak al lam
Asems raak al kort
Ritmies in die kring
Dis die beat wat my bring
En die vure brand al laag
Die vure brand al laag
Lywe in die rook
Voete trap die stof
Hande klap die maat
Ritmies in die kring
Dis die beat wat my bring
En die vure brand al laag
Die vure brand al laag
Die nag lê teen die rant
Die dag is nou-nou hier
Die ritme bly nog slaan
Ritmies in die kring
Dis die beat wat my bring
En die vure brand al laag

