jacques steyn seil na jou şarkı sözleri

Seil na more Seil van gister Seil na jou Oor die see Seil deur storms En donderwolke Na die vryheid Wat jy gee Ver van donker Ver van koue Ver van pyn Oor die see Deur die wolke Weg van storms Van kettings Van my vrees Seil jy verder Al hoe verder Ek span my seile keer op keer Bring my nader Al hoe nader Deur die golwe weer en weer Seil na more Seil van gister Seil na jou Oor die see Seil deur storms En donderwolke Na die vryheid Wat jy gee Ver van donker Ver van koue Ver van pyn Oor die see Deur die wolke Weg van storms Na die vryheid Wat jy gee
Sanatçı: Jacques Steyn
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:08
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacques Steyn hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı